Help your child learn through play at home
OT-designed developmental activities for children aged 0–6
Receive personalised weekly activities developed by registered Occupational Therapists specialising in sensory integration and childhood development.
Subscription Plan
Daily Activities- This feature is included
- This feature is included
- This feature is included
- This feature is included
- This feature is not included
- This feature is not included

Kry jou aktiwiteite – Eerste Maand vir R49, daarna R199!

Gee jou kind 'n voorsprong in die lewe met ons weeklikse ouderdomspesifieke aktiwiteite wat grof, fyn, perseptuele en sensoriese vaardighede sal ondersteun en bevorder!

Waaroor gaan die Éxito Stimulasieprogram?
Die Éxito Stimulasieprogram is 'n stimulasieprogram vir kinders van 0 tot 6 jaar oud. Dit bestaan uit basiese aktiwiteite, vier per week, wat jou kind se normale ontwikkeling in terme van grof, fyn, perseptuele en sensoriese vaardighede sal ondersteun en bevorder.
Een keer per maand ontvang jy al die aktiwiteite vir die betrokke maand, gebaseer op jou kind se ouderdom, bv. 2 jaar 4 maande oud. Die aktiwiteite word BAIE goed verduidelik met ondersteunende prente sodat jy as ouer presies weet wat om te doen. Elke aktiwiteit het ook 'n lys van noodsaaklikhede sodat jy weet wat jy moet bymekaarkry voordat jy begin.
Hulpbronne


Aktiwiteite

Artikels

Aanlyn advies
Hallo!
Het u enige vrae oor die aktiwiteite? Of oor u kind se vordering? Moet asseblief nie huiwer om ons direk te kontak nie. Ons wil graag ondersteuning bied. Kontak ons hieronder.
Exito Kids - +27638393287